Lees God se Storie: Een Jaar Kronologiese Leesplan

1 Jaar

Geskep deur Dr. George Guthrie. Hierdie leesplan neem die inhoud van die Bybel en herorganiseer dit in kronologiese volgorde. Aangesien die presiese datering van sommige materiaal en gebeure nie moontlik is nie, poog hierdie kronologie slegs om u as leser die algemene vloei en ontwikkeling van die wonderlike verhaal van die Bybel te gee. Sommige gedeeltes word volgens onderwerp geplaas (bv. Johannes 1:1-3 in Week 1, Dag 2; en baie van die Psalms). Daar is ses skriflesings per week. Dit gee jou tyd om in te haal as jy ‘n dag gemis het.

Uitgewer

Geneem uit Lees Die Bybel Vir Lewe, Kopiereg 2011 deur George H. Guthrie. Alle regte voorbehou. Gepubliseer deur B&H Publishing Group http://www.readthebibleforlife.com

Oor Die Uitgewer

Meer as 25000 voltooi