Vernietig Kriptoniet (Saam Met John Bevere)

Vernietig Kriptoniet (Saam Met John Bevere)

7 Dae

Net soos Superman elkeen van sy vyande kan verslaan, so het jy as 'n Christen ook die bonatuurlike vermoë om enige uitdaging te bowe te kom. Die probleem vir beide jou en Superman, is dat daar kriptoniet is (fiktiewe chemiese stof wat Superman verswak), wat jou krag steel. Hierdie leesplan sal jou help om geestelike "kriptoniet" in jou lewe uit te roei, sodat jy jou godgegewe potensiaal kan bereik en die lewe sonder enige beperkings kan aangryp. 

Baie dankie aan John & Lisa Bevere (Messenger Int'l) wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek: http://killingkryptonite.com
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid