Romantiese Afsprake In Die Moderne Era

7 Dae

Romantiese afsprake . . . wek hierdie frase angstigheid of opwinding in jou hart? Met al die tegnologiese maniere waarop ons deesdae met mekaar kan kontak maak, wil dit voorkom of afsprake meer ingewikkeld, verwarrend en frustrerend as tevore is. Ben Stuart sal jou met hierdie 7-dag leesplan help om te sien dat God 'n doel met hierdie seisoen in jou lewe het: enkellopend, afsprake, verloof, getroud. Hy gee jou riglyne om jou te help bepaal met wie jy moet uitgaan en hoe om afsprake te onderneem. Ben is die pastoor van Passion City Church, Washington, DC en voorheen uitvoerende hoof van Breakaway Ministries, 'n weeklikse Bybelstudie wat deur duisende universiteit studente op die kampus van Texas A&M bygewoon word. 

Uitgewer

Baie dankie aan Ben Stuart wat hierdie leesplan verskaf het.Vir meer inligting besoek asseblief: https://www.thatrelationshipbook.com

Oor Die Uitgewer

Meer as 100000 voltooi