Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Afspraak-materiaal

5 Dae
Dit lyk asof daar oral waar jy kyk verhoudings is. Of jy nou in 'n verhouding is, of wag vir een, of gelukkig enkellopend is, ons kan almal werk aan die gemene deler in ons verhoudings — onsself. In hierdie 5-dag leesplan sal ons kyk na wat dit beteken om afspraak-materiaal te wees — en jy mag dalk verras wees.
Ons wil graag vir Switch, 'n bediening van Life.Church, bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.life.church
Verwante Leesplanne

Floreer: 'n 14-Dag Oordenking Vir Enkellopendes

Wat Van Uitgaan?

Romantiese Afsprake: Perke, Seks en Realiteit

Die Manifes vir Romantiese Afsprake

Verhoudings van die Koninkryk – 'n Leesplan oor die Huwelik, Romantiese Verhoudings en Enkellopendes

Hoe om seks vir die huwelik te hou.

Wag

God en Romantiese Afsprake: Gedagtes oor Verhoudinge.

Spreekwoordelike Meisie: Wysheid, Waardes en om Fabelagtig te wees
