Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Floreer: 'n 14-Dag Oordenking Vir Enkellopendes

14 Dae
Die lewe as 'n enkellopende Christen is goed. Ongeag wat mense dink, is dit nie 'n siekte om enkellopend te wees nie. Enkellopend is nie 'n plan B nie. Enkellopend is God se geskenk aan elke enkellopende Christen. In hierdie 14-dag leesplan, wat gebaseer is op die boek Thrive van Lina AbuJamra, word enkellopende Christene uitgedaag om te floreer in hulle lewens wat God hulle hier op aarde gegee het.
Baie dankie aan Lina AbuJamra en Living With Power wat hierdie leesplan voorsien het. Vir meer inligting besoek asb: http://www.livingwithpower.org
Verwante Leesplanne

Floreer as Enkellopende Deel Twee

Pray While You’re Prey Devotion Plan for Singles

Spreekwoordelike Meisie: Wysheid, Waardes en om Fabelagtig te wees

Dinge wat saak maak

Identiteit

Dit Het Gebeur (Waardig, Waardig) Uit "Vertical Worship"

Die Manifes vir Romantiese Afsprake

Gevaarlik Invloedryk

Oorwin met Letitia Wright
