Dapper KindersVoorbeeld

Noag het vir God dapper gehoorsaam, al het dit 'n baie lang tyd geneem om God se beloftes te sien gebeur. As 'n kind, wat is sommige maniere waarop jy daagliks dapperheid kan wys deur nie op te gee nie — net soos Noag?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die Bybel is vol voorbeelde van wonderlike mense wat hulle moed ten toon gestel het. Kan 'n kind egter buitengewone moed in hulle doodgewone lewens uitleef? Hierdie leesplan sluit 'n paar kindervriendelike videos van 'n paar Bybelhelde in, en neem ons deur hulle verhale van moed terwyl ons ook ander Bybelverse en Skrifgedeeltes verken wat ons uitdaag om met moed te lewe in ons daaglikse omgang met Christus.
More
We would like to thank LifeChurch.tv for providing this plan. For more information, please visit: www.LifeKids.tv