Moenie Alleen Anders Wees Nie

Moenie Alleen Anders Wees Nie

As volgelinge van Jesus word ons geroep om anders te wees. Maar wat beteken dit regtig? Hoe doen ons dit? Gedurende hierdie 5-dag leesplan sal ons ondersoek hoe dit lyk om anders te wees en hoe om nie alleen anders te wees nie.  

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid