60 dae nuwe testament reis

60 dae

Die Bybel leesplan sal jou in 60 dae deur die Nuwe testament lei. Baie boeke sal jou inlig, maar die Bybel sal jou verander. Lees net die daaglikse gedeeltes en jy sal verbaas wees oor die krag, insig en verandering wat in jou lewe gaan plaasvind.

Uitgewer

Hierdie plan is deur Life.Church. geskep.

Oor Die Uitgewer

Meer as 75000 voltooi