Leesplan inligting

HY SORGVoorbeeld

HY SORG

DAG 2 VAN 5

Hy voorsien

Jesus nooi ons uit om ons bekommernisse aan God oor te gee en Hom te vertrou. Hy het ons nie geroep om 'n lewe van voortdurende kommer te lei nie, maar om met geloof en vertroue in sy voorsiening te leef – net soos die voëls in die natuur.

Ons kan vrede vind deur te weet dat God vir ons behoeftes sorg.

Mag hierdie vers ons herinner om elke dag met 'n hart vol vertroue en dankbaarheid te leef en ons bekommernisse opnuut aan God oor te gee.

Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

HY SORG

Het jy God se voorsiening in jou finansies, jou huwelik, met jou kinders of selfs met jou toekoms nodig? Hy is onveranderlik en sy voorsiening ook. In hierdie reeks word ons opnuut herinner dat Hy voorsien, genees, bewaa...

More

Ons wil graag Radio Tygerberg bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.104fm.co.za/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid