Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Ongelyke Juk in die Huwelik: Uitdagings En Geleenthede

6 Dae
Om getroud te wees met iemand wat nie jou geloof in Jesus Christus deel nie, is nie 'n maklike saak nie. Om nie saam te stem oor sjokolade en vanielje nie, is dalk 'n spoedhobbel. Daarenteen, om nie saam te stem oor wêreldbeskouings nie, kan 'n berg wees. Of jy 'n Christen word voor of nadat jy getroud is, of wanneer jy enkellopend is en uitgaan, of aan 'n romantiese verhouding werk, kom ons gesels oor die struikelblokke en geleenthede wat opduik deur in 'n geestelike verhouding te wees wat onaanpasbaar is.
Ons wil Focus on the Family bedank wat hierdie leesplan verskaf het. Vir verdere inligting, besoek asseblief: http://family.custhelp.com/app/home
Verwante Leesplanne

Infinitum Gesin Advent, Week 2

Ontdek Jou Identiteit

Thankfulness

Ons Daaglikse Brood 15-dae Uitgawe

30 Days of Heartwork

Kom Sit By My

Onthou Alles Wat God Gedoen Het

The Uncommon Life Daily Challenge from Tony Dungy

Leer Hoop Uit Naomi Se Verlies: Leesstukke uit Rut
