Geskep om Skeppend te Wees

5 Dae
Verwelkom jou kreatiewe kant en gebruik dit tot God se eer. Hoe gebruik jy jou kreatiwiteit? Of dit nou in skilderkuns, ontwerp, bouwerk of selfs wiskunde sigbaar is — ons is almal deur God met die gawe van kreatiwiteit geseën. Streef jy na die lof van mense of materialisme? Of gebruik jy jou kreatiwiteit om God te verheerlik?
Ons wil graag vir Marain Parsons en BroadStreet Publishing vir hierdie leesplan bedank. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://missmustardseed.com/
Verwante Leesplanne

Geroep om te Skep

’n Kersfees Saam met Jesus

Bible Basics: Om God te ken

Follow, Fellowship, Fish

Onbeperkte Liefde

Advent: Hy Spreek Sy Vrede Oor Sy Mense Uit

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 1)

Die geboorte van Christus en gesinslewe

Ons wag op 'n redder
