Bid vir Israel

5 Dae

70 Jaar gelede het die nasie-staat van Israel sy onafhanklikheid verklaar. Die onwaarskynlike geboorte van hierdie klein, nuwe demokrasie, verteenwoordig 'n wonderwerk van enorme afmetings en 'n buitengewone vervulling van Bybelse profesie. Die Bybel vertel ons dat ons moet bid vir die vrede van Jerusalem. Hier is 'n paar maniere hoe jy kan bid:

Uitgewer

Ons wil graag "Jewish Voice Ministries" bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Besoek gerus https://www.jewishvoice.org/read/blog/12-ways-pray-against-anti-semitism vir meer inligting

Oor Die Uitgewer

Meer as 5000 voltooi