Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Vreugde! Vir Jou Wêreld! 'n Aftelling na Kersfees

25 Dae
Kersfees is 'n tyd wanneer ons almal moet verwag dat die hemel ons sondige leefwêrelde gaan binnekom. Kersfees is 'n tyd wanneer ons almal daaraan herinner word dat wonderwerke regtig gebeur, gebede werklik beantwoord word en dat die hemel net een antwoord ver is. Hierdie leesplan verken deur middel van Maria, Josef, Sagaria en Elisabet, die skaapwagters en die wyse manne se ondervindings die betekenis van die eerste Kersfees en hoe dit deesdae ons lewens raak.
Ons wil graag vir Carol McLeod en Just Joy Ministries bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek www.justjoyministries.com
Verwante Leesplanne

Ons Berei Ons Harte Voor Vir Paasfees: 'n Oordenking Tydens die Vastyd

Psalms en Spreuke

Liggaamshoudings Gedurende die Adventtyd: 'n Leesplan vir Kersfees

Die 49-week Uitdaging

Noël: Kersfees Is Vir Almal

Ons Daaglikse Reis: 'n 30-dae Stap Saam Met Jesus

Die Beter Leesplan

Daaglikse Oordenkings met Greg Laurie

Lentesade: 'n Vrou se 40-dag Reis
