'n Wonder sonder Tydsgrense | 'n Leesplan vir Kersfees deur New Life Church Voorbeeld

Dag 14 — Rus
Jesus, dankie dat U ons rusplek is en ons sagkens lei. Ek bring my hele hart na U toe. Leer my om die Vader en die wêreld lief te hê soos U.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie 3-weeklange leesplan neem ons deur die tydlose wonder van hoe God deur sy Seun, Jesus, na ons toe gekom het. Die leesplan is ontwerp om op 'n Maandag te begin sodat elke naweek 'n korter inhoud sal insluit wat bedoel is vir rus en nadenke gedurende die vakansietyd. Sluit by ons aan terwyl ons bestudeer wat die geboorte van Christus vir ons toekoms, hede en verlede beteken.
More
Baie dankie aan Hillside Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://newlifechurch.tv
Verwante Leesplanne

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 3)

Advent: Hy Spreek Sy Vrede Oor Sy Mense Uit

Ek volg Jesus

Bible Basics: Om God te ken

Kersfees in Psalm 16: Volmaakte Vreugde

Onbeperkte Liefde

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 2)

Geroep deur God

Ons wag op 'n redder
