'n Wonder sonder Tydsgrense | 'n Leesplan vir Kersfees deur New Life Church Voorbeeld

Dag 13
Dink vandag na oor Psalm 40 en die goeie dinge wat God reeds gedoen het, en onthou terselfdertyd dat Hy vandág nog die goeie in ons lewens bewerk!
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie 3-weeklange leesplan neem ons deur die tydlose wonder van hoe God deur sy Seun, Jesus, na ons toe gekom het. Die leesplan is ontwerp om op 'n Maandag te begin sodat elke naweek 'n korter inhoud sal insluit wat bedoel is vir rus en nadenke gedurende die vakansietyd. Sluit by ons aan terwyl ons bestudeer wat die geboorte van Christus vir ons toekoms, hede en verlede beteken.
More
Baie dankie aan Hillside Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://newlifechurch.tv
Verwante Leesplanne

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 3)

Leef Vervuld - 'n Reis deur Kolossense

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 4)

Kersfees in Psalm 16: Volmaakte Vreugde

Ek volg Jesus

Onbeperkte Liefde

Follow, Fellowship, Fish

Geroep deur God

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 1)
