Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Waar Gebed 'n Werklikheid Word

5 Dae
Gebed kan soms na 'n baie eensame ervaring voel. Ek probeer dikwels terwyl ek bid om in my hart en siel stil te word, maar my gedagtes jaag in alle rigtings. Soms raak ek sommer net aan die slaap. Daar is tye wanneer dit voel asof my gebede van die plafon af terugbons. Wat ons dikwels nie besef nie, is dat die Here juis in hierdie omstandighede vir ons goeie nuus bied. Kom ons ruim tyd in om oor die goeie nuus van gebed na te dink.
Ons wil graag Baker Publishing vir die verskaffing van hierdie leesplan bedank. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://bakerbookhouse.com/products/235866
Verwante Leesplanne

Verfris

Sonder Grense: Leer hier dat 'n Lewe in Christus Sonder Grense is

Vind Rus In 'n Besige Wêreld

Jou Deurbraak Jaar: 5 Dae van Inspirasie om Jou Nuwe Jaar Mee Af Te Skop

Oes Danksegging Dwarsdeur die Jaar!

Vreugde: 'n Aftelling tot by Kersfees

Eindig op 'n Hoë Noot

Kersfees Bemoediging deur Greg Laurie

Noël: Kersfees Is Vir Almal
