Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Elke Verlangende Hart

7 Dae
In Charles Wesley se bekende Kersfees gesang, “Come, Thou Long Expected Jesus”, sing ons dat Jesus die blydskap van elke verlangende hart is. Herontdek hierdie Advent hoe die Goddelike sameloop van menslike gebeure en verskeie reaksies op sy koms, die verlange in ons harte blootlê. Van konings en heersers tot by herders en verwagtende maagde ... Jesus se koms openbaar dit wat ons na waarde skat. Vind Hom as die vreugde van jou hart hierdie Kersfees.
Ons wil Berea graag bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://cara-ray.com
Verwante Leesplanne

In Afwagting van Kersfees: 'n 5-dag Adventleesplan

EEN DING

Die Onderstebo Koninkryk: 'n 8-dag Studie deur die Saligsprekinge

Sade: Wat en Waarom

'n Saak Vir Die Opstanding Van Christus

Sy Groot Opoffering, Ons Sendingopdrag

Jou Eerste Treë

Ontwikkel Leierskap met Bybelse Wysheid

Uitverkies — Ontsluier die Vrou in Christus
