Leesplan inligting

Geanker in Hoop: Leesstukke uit die Nuwe TestamentVoorbeeld

Anchored in Hope: Readings From the New Testament

DAG 2 VAN 5

Dink na oor vandag se leesstuk met hierdie vraag: Hoe wys Jesus se dood en opstanding sy liefde en trou aan ons?


Hoop wat Nie Beskaam Nie

Toe ons vyande was en nie verlossing verdien het nie, het Jesus ons sondeskuld gedra, sodat ons met God versoen kon word (Romeine 5:10). Jesus se liefde vir ons was so groot dat Hy sy lewe vir ons gegee het en uit die dood opgestaan het om verlossing en hoop vir ons te gee. Jesus was bereid om te sterf en die dood te oorwin as bewys van sy getrouheid aan ons. Wanneer ons nadink oor die prys wat Jesus betaal het sodat ons ewig saam met Hom kan wees, kan ons jubel en getuig oor die hoop van die evangelie.


Dink na oor jou verhaal:


Ons word dikwels deur mense en gebeure teleurgestel. God beloof egter dat die hoop wat Hy aan ons gee, ons nooit sal teleurstel nie!


  • Waaroor voel jy vandag teleurgesteld?
  • Hoe word jou lewe hoopvol om 'n vriend van God te wees?
Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Anchored in Hope: Readings From the New Testament

Ons vestig dikwels ons hoop op dinge in die wêreld om ons – vir 'n bevordering, 'n beter verhouding, 'n hegter familie en genesing van siektes. Om egter net op aardse dinge te hoop, sal ons hoop beskaam word. Die Bybel s...

More

Ons wil graag die Amerikaanse Bybelgenootskap bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: https://traumahealinginstitute.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid