Leesplan inligting

Op Vaste RotsVoorbeeld

Op Vaste Rots

DAG 3 VAN 7

Bemoedig deur sy teenwoordigheid

Wanneer krisisse opduik of probleme jou oorweldig, wonder jy dalk waar God is? Vra jy waarom Hy toelaat dat hierdie dinge gebeur?

Knaende twyfel kan jou laat wonder of God jou steeds liefhet. Wanneer jy nie meer seker is of God vir jou omgee nie, loop jy gevaar om Hom weg te stoot en jou af te sluit van jou enigste bron van hoop. Wanneer moeilike tye kom, beweeg dadelik nader aan God – nie weg van Hom nie. Jy sal troos en bemoediging ontvang en weer perspektief kry.

Glo jy steeds dat God vir jou omgee wanneer jy swaar tye beleef? Hoe kan jy leer om sy troos te verwag in plaas van om aan sy teenwoordigheid te twyfel?

Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Op Vaste Rots

Ons staan almal dikwels voor skynbaar onmoontlike situasies. Dis dan wanneer ons God se perspektief nodig het! Ons kan Hom vra vir sy hulp, leiding en krag in enige situasie. Hy het belowe om ons te help en sy beloftes i...

More

Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.cumbooks.co.za/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid