Leesplan inligting

Op Vaste RotsVoorbeeld

Op Vaste Rots

DAG 5 VAN 7

Die paradoks van vrede

Vrede word bereik deur die krag van liefde, nie wanneer ’n mens lief is vir mag nie. Volgelinge van Christus weet beter as om sake van reg en ongeregtigheid in jou eie hande te neem. Hulle weet dat om volgens die wêreld se metodes te veg selfs meer probleme kan bring.

Pas liewer die paradoks van vrede toe – seën jou vyand, gee wanneer jy gedreig word en voed dié wat jou kos wil vat. Hierdie beginsel ontsluit God se krag midde-in die situasie. Net Hy kan konflik oplos wat uit ’n menslike oogpunt nie opgelos kan word nie.

Hoe kan jy vandag die paradoks van vrede toepas?

Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Op Vaste Rots

Ons staan almal dikwels voor skynbaar onmoontlike situasies. Dis dan wanneer ons God se perspektief nodig het! Ons kan Hom vra vir sy hulp, leiding en krag in enige situasie. Hy het belowe om ons te help en sy beloftes i...

More

Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.cumbooks.co.za/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid