Leesplan inligting

Goddelike AmbisieVoorbeeld

Goddelike Ambisie

DAG 2 VAN 7

SUKSES IN BESIGHEID

God keur harde werk, vernuf, regverdige besigheidspraktyke en sukses goed. Paulus, Akwila en Priscilla was Christelike leiers in beide die bediening en besigheid, en hulle het dit reggekry om albei dié dinge goed te balanseer.

Die kwaliteit van jou werk en jou entoesiasme daarvoor openbaar die aard van jou toewyding aan Christus. Harde werk wat met uitnemendheid en integriteit gedoen word, bring eer aan God. Tog lei harde werk nie altyd na materiële voorspoed nie. Die belangrikste is dat jy jou werk doen asof God jou werkgewer is. As jy werk om Hom te dien, sal jy suksesvol wees in God se oë.

Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Goddelike Ambisie

Werk is deel van God se plan vir ons lewe. Daar is ongelooflike waardigheid in alle eerlike, menslike werk, want jou werk is ’n geleentheid om God en ander te dien. Ons moet egter altyd streef na die perfekte balans tuss...

More

Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.cumbooks.co.za/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid