Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Lewe: Is Dit Al?

7 Dae
Almal ondervind daardie dieper verlange in die lewe en dit maak nie saak met hoeveel dinge ons ons lewens probeer vul nie, ons wil altyd meer hê. Hoe baie ons daardie dinge ook al geniet, kan ons nie die gevoel afskud dat daar iets meer moet wees nie. Hierdie leesplan verken die vraag: "Is daar meer aan die lewe as dit?" en kyk na hoe God vir ons die lewe in oorvloed wil gee.
Hierdie leesplan is verskaf deur "Alpha and the Alpha Youth Series", 'n interaktiewe 13-deel reeks wat die lewe se grootste vraagstukke verken. Vir meer inligting besoek asseblief: http://alpha.org/youth
Verwante Leesplanne

Hoe om seks vir die huwelik te hou.

Onweerstaanbaar: 'n 6-dag leesplan deur Andy Stanley

Pray While You’re Prey Devotion Plan for Singles

Vreugde In Alle Tydperke

WARE DEUG: Herfokus op dit wat die Meeste Saak Maak

Stormbestand

Hou Van Jesus

Wat Jesus Nooit Gesê Het Nie

Skutrelings: Hoe Om Spyt In Jou Lewe Te Vermy
