Leesplan inligting

Bemoediging Vir VandagVoorbeeld

Bemoediging Vir Vandag

DAG 7 VAN 10




Psalm 100:5


"Want die Here is goed; sy goedertierenheid is tot in ewigheid, en sy trou van geslag tot geslag."



  • Jy kan reken op die Here se goedheid teenoor jou.

  • Jy kan elke dag van jou lewe op sy onfeilbare liefde vertrou.

  • Jy kan hoop hê op sy getrouheid wat sonder einde voortduur.

  • Jy kan rus in jou vertroue in sy karakter en liefde vir jou.


Gebed: Vader, my hart kan veilig in die kennis van u goedheid, goedertierenheid en groot trou, rus. Ek sal vertrou en nie vrees nie, want U is alles wat ek nodig het. In die Naam van Jesus. Amen.

Dag 6Dag 8

Aangaande hierdie leesplan

Bemoediging Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos var...

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid