Bemoediging Vir Vandag

Dag 1 van 10 • Vandag se leesstuk

Oordenking




Lukas 12:22


"En Hy het aan sy dissipels gesê: Daarom sê Ek vir julle: Moenie julle kwel oor jul lewe …"



  • Ons natuurlike menslike neiging is dikwels om bekommerd en angstig te wees.

  • In die dae waarin ons leef, lyk dit of daar soveel is om ons oor te kwel.

  • Maar die Here wil hê dat ons sy vrede moet ervaar terwyl ons op Hom vertrou.

  • Ons kan sy vrede ken terwyl ons die ewige teenwoordigheid van God geniet.


Gebed: Vader, waar ek hierdie nuwe seisoen betree, vra ek dat u teenwoordigheid met my sal wees en dat U my sal omring. Ek kies om op U te vertrou en om nie aan vrees en angs toe te gee nie. U is met my. In die Naam van Jesus. Amen.