Die Laaste Vier deur Craig GroeschelVoorbeeld

Wanneer jy iets fantasties doen, kan dit maklik wees om al die erkenning daarvoor vir jouself te neem. Jy het al die werk gedoen, hoekom dus nie jouself in 'n bietjie lof te verlustig nie? Die werklikheid is, ons mag dalk goeie werk doen, maar ons uiteindelike doel is om die eer terug te gee aan God wat eindelose liefde en trou aan ons bewys. Vandag kan ons hoor hoe Pastoor Craig praat oor sy eie stryd wanneer om 'n kompliment vir homself toe te eien en wanneer om vir God die eer te gee.
Aangaande hierdie leesplan

Het jy al ooit gewonder wat in die denke van 'n leraar aangaan? Wel, hier is jou kans! Die stigter en senior pastoor van Life.Church, Craig Groeschel, gee ons 'n intieme kykie na sy daaglikse roetine wanneer hy die laaste vier verse lees wat hy in sy Bybel gekleurmerk het. Laat jou denke toe om vernuwe te word terwyl jy die Skrifgedeeltes saam met hom lees en uitvind hoekom hy gekies het om hulle in die eerste plek te kleurmerk.
More
Verwante Leesplanne

Kom ons doen dit — Craig Groeschel

Woorde waarvolgens om te leef — Craig Groeschel

Chazown saam met pastoor Craig Groeschel

Daaglikse Krag deur Craig Groeschel: Kos Vir Jou Siel

Anders

Ek Kies

Die deur is toe; wat nou?

Vrug Van Die Gees

Van vrees na vertroue
