Leesplan inligting

In Jesus Is Jy...Voorbeeld

In Jesus Is Jy...

DAG 29 VAN 29




Oordenkingsvrae:


1. Is daar aspekte van jou persoonlikheid waarmee jy teleurgesteld is of wat jy probeer wegsteek? Hoe kan jy jouself sien as met ‘n doel deur God geskape? 


2.   Op watter maniere sien jy God se seën oor jou lewe? Hoe het Hy jou elke geestelike seën in Christus gegee?


3.   Vir watter spesifieke goeie werke het jy gesien hoe God jou toerus en voorberei? Hoe het jy gesien hoe Hy deur jou sterkpunte en gawes werk om sy koninkryk te bevorder of ander te bemoedig?


4.   Wat beteken dit dat ons in staat is om alle dinge deur Christus te doen? Hoe kan jy vrede vind in jou swakheid of in moeilike omstandighede met die wete dat Hy altyd werk, selfs in jou swakheid?


5.   Hoe word jy bemagtig om elke dag teen die vyand se planne te veg? Hoe kan jy die vyand oorwin deur die krag van Christus?




Dag 28

Aangaande hierdie leesplan

In Jesus Is Jy...

Wie is ek? Waarom is ek hier? Maak ek saak? As ons nie weet wat ons identiteit is nie, kan ons nie leef soos ons bestem is om te leef nie. Ons kan probeer om ons identiteit deur ons gesin, loopbaan, vriende, stokperdjies...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://LoveGodGreatly.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid