Leesplan inligting

Ten volle Toegewyd: 'n InleidingVoorbeeld

Fully Devoted: An Introduction

DAG 1 VAN 14

Word Volledig Toegewyd



Memoriseervers



“'Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.' Die tweede is: 'Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.' Geen ander gebod is groter as dié twee nie" Mark 12:30-31.



Welkom by die eerste gedeelte van hierdie reis! Staan vandag 'n tydjie af om na die video te kyk om jou voor te berei op wat kom. Nooi ook 'n paar mense saam met jou op hierdie reis. 



Elke dag van hierdie leesplan sal bestaan ​​uit 'n oordenking, joernaalvrae en Skrifgedeeltes. Jy kry ook elke week 'n nuwe memoriseervers. Maak seker dat jy dit elke dag lees om jou dit te help onthou.



As jy hierdie leesplan saam met ander lees, daag ons julle uit om elke week tyd te maak om bymekaar te kom en te gesels oor wat julle geleer het. Moenie hierdie reis om 'n volledig toegewyde volgeling van Christus te word, alleen aanpak nie.


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Fully Devoted: An Introduction

Wil jy groei in jou verhouding met God, die Bybel beter verstaan en leer hoe jy vandag vir Jesus getrou in ons wêreld kan volg? Met die Bybelse verhaal as ons gids, kom ons ontdek waarhede en ontwikkel vaardighede wat on...

More

Ons wil graag Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek: https://www.life.church/ en www.go2.lc/fullydevoted

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid