Leesplan inligting

MarkusVoorbeeld

Markus

DAG 36 VAN 43

Oordenkingsvrae:

  1. Hoe het die weduwee meer gegee as die rykes? Hoe kan ons ons hulpbronne so bestuur dat ons dit aan God kan teruggee?
  2. Wat leer Markus 13:10 ons oor God se hart vir die nasies? As Jesus nie sal terugkeer voordat die evangelie elke nasie bereik het nie, wat kan jy vandag doen om die evangelie na onbereikbare plekke te neem?
  3. Waarom is dit belangrik dat ons vir Christus se wederkoms gereed moet wees? Wat kan ons doen om ons voor te berei op sy wederkoms?
  4. Hoe daag die verhaal van die vrou van Betanië jou uit in jou praktyk van aanbidding? Hoe kan jy Jesus aanbid soos sy dit gedoen het?
  5. Die weduwee in die tempel en die vrou van Betanië het aan Jesus alles gegee wat hulle gehad het. Wat vertel dit ons van die manier waarop ons moet gee en die manier waarop ons moet aanbid?
Dag 35Dag 37

Aangaande hierdie leesplan

Markus

Die evangelie van Markus is 'n kragtige beskrywing van Jesus se lewe. Dit wys Jesus se karakter op elke bladsy, van sy gewilligheid om te ly en te dien, tot sy krag en Godheid wonderbaarlik vertoon. Met elke toneel vra d...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief:  https://lovegodgreatly.com/afrikaans/

 

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid