Ou Testament — Belangrikste Profete

Ou Testament — Belangrikste Profete

60 Dae

Hierdie eenvoudige leesplan sal jou lei deur die geskiedenis van die belangrikste profete in die Ou Testament — Jesaja, Jeremia, Klaagliedere, Esegiël en Daniël. Deur net 'n paar hoofstukke per dag te lees, is dit 'n ideale leesplan vir individuele- of groepstudie.

Hierdie leesplan is geskep deur YouVersion. Vir meer inligting en bronmateriaal, besoek asseblief: www.youversion.com
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid