Jou Eerste TreëVoorbeeld

LEES
Dit voel dikwels asof daar meer menings as mense is. Ook, asof al daardie menings deurlopend verskuif en verander. Eerlikwaar, dit kan werklik moeilik raak om by te hou.
Die veranderlike aard van kulturele perspektiewe, lei tot die vraag, "Wat is waarheid?"
As jy vir Jesus gaan volg, gaan jy jou lewe in waarheid moet anker. Hierdie is die een sleutel beginsel wat Christene anders maak as mense wat nie vir Jesus volg nie: ons onderwerp ons lewens daaraan om die waarheid van die Skrif uit te leef. Ons is nie mense wat ons deur menings laat lei nie; inteendeel, ons streef eerder daarna om ons lewens in pas te bring met wat die Bybel ons leer.
Daar is net een manier om dit te doen:
Lees.
Luister.
Studeer.
As ons Jesus gaan volg, moet ons vertroud raak met die onderrig van die Skrif en dan ons lewens daarvolgens rig. Ons moet leef in reaksie op die waarheid en nie in reaksie op dit wat kultureel aanvaarbaar is nie.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Jy het die besluit geneem om Jesus te volg, wat nou? Hierdie leesplan is nie 'n volledige lys van alles wat met hierdie besluit gepaardgaan nie, maar dit sal jou help om die eerste treë te gee.
More
Verwante Leesplanne

'n Wonder sonder Tydsgrense | 'n Leesplan vir Kersfees deur New Life Church

Versameling: Vind Saam Die Lewe

Hartseer Stukkies: Hoop vir die Feestyd

Wanneer Geloof Faal: 10 Dae Om God In Die Skadu Van Twyfel Te Vind

Wie is Jesus?

Hoe Om Gelukkig Te Wees

Leer Hoop Uit Naomi Se Verlies: Leesstukke uit Rut

Maak Oop in Geval van Nood

Verlies Het Nie Die Finale Sê Nie
