7 Wette van Liefde

7 Dae

Deur reg lief te hê bring jy gesondheid en genesing in elke verhouding. Pastoor Dave Willis deel die “7 Wette van Liefde” wat in die Woord gevind word en bied praktiese raad oor hoe om liefde in aksie te laat oorgaan. Soos wat jy 'n beter begrip kry en liefde in die praktyk uitleef, sal jy die skoonheid van opregte liefde op nuwe en wonderbaarlike maniere ervaar.

Uitgewer

Baie dankie aan Pastoor Dave Willis en Thomas Nelson wat hierdie plan voorsien het. Vir meer inligting, besoek gerus: http://bit.ly/2jyBPHD

Oor Die Uitgewer

Meer as 250000 voltooi