Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Hoe Om Verhoudings Te Laat Werk

7 Dae
Hierdie leesplan sluit sewe daaglikse oordenkings in. Dit is gebaseer op Louie Giglio se studieplan “Relat(able): Making Relationships Work”. In hierdie leesplan gaan ons uitvind hoe ons aanklank vind by ander mense, hoe God vrede skep in 'n tyd van stryd, en hoe ons kan help om gebroke verhoudings wat skynbaar onherstelbaar is, te herstel.
Baie dankie aan Louie Giglio en HarperCollins wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek gerus: https://vimeo.com/ondemand/relatable
Verwante Leesplanne

Identiteit

Onbaatsugtig: Leef 'n Ander-Eerste Soort Lewe

Neem Jou Lewe Terug: Dink Reg Sodat Jy Reg Kan Lewe

WARE DEUG: Herfokus op dit wat die Meeste Saak Maak

Dinge wat saak maak

Oorkom Angs: Jou Bybelse Gids Tot Bevryding Van Angs En Bekommernis

Ruim Op En Bevry Jou Ruimte, Skedule en Siel

Versekering: deur Myself of God? Deur Robin Meadows

Hoe Om Iemand Te Word By Wie Ander Wil Wees
