Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Bybel vir Almal

3 Dae
As ons eerlik met onsself is, kan ons almal tot een of ander mate sê dat die Woord van God 'n positiewe en herskeppende impak op ons lewens gehad het. Ons hoop dat jy oor die volgende drie dae meer kan verstaan wat Bybelarmoede is en hoe jy kan optree om Bybelarmoede nou te help beëindig!
Ons wil graag YWAM Kona bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.endbiblepovertynow.com
Verwante Leesplanne

Is God Besorg Oor Diskriminasie?

Hardloop die Wedloop: Vyf Dae van Bemoediging vir 'n Aktiewe Lewenswyse

Infinitum Gesin Advent, Week 4

Leef 'n Beter Lewensverhaal

Infinitum Gesin Advent, Week 3

Gunsteling verse

Jesus: Die Groot Hoëpriester — Die Jesus Is Groter Reeks

'n Moeë Wêreld Juig — 'n Advent-leesplan

Christus se Groter Verbond — Jesus Is Groter Reeks #5
