Leesplan inligting

Basiese Bybelbeginsels Verduidelik | GebedVoorbeeld

Bible Basics Explained | Prayer

DAG 3 VAN 3

Dag 3 | Matteus 6:13b |Verlos Ons Van Die Bose


Welkom terug by Basiese Bybelbeginsels Verduidelik. Vandag is die laaste dag! Wanneer jy klaar is, volg die instruksies hieronder om met jou volgende reis te begin. Maar eers is dit tyd om die dag se oordenking nog een keer te volg:


Stap 1: Luister daarna. Druk "speel" om na vandag se klankgids te luister.




Stap 2: Lees dit. Lees vandag se gedeelte (of luister na die klankbybel).


Stap 3: Leef dit. Dink waaroor jy lees en pas dit vandag op jou lewe toe. As jy hierdie leesplan saam met vriende volg, deel jul insigte en vrae en moedig mekaar aan om wat julle geleer het uit te leef!


Vir nog meer Basiese Bybelbeginsels Verduidelik oor onderwerpe soos geloof, angs, die huwelik en nog baie meer, soek "Verduidelik" in die leesplanne. Ons het ook leesplanne oor elke Bybelboek wat van Genesis Verduidelik tot by Openbaring Verduidelik gaan, en elke leesplan kom met duidelike klankgidse net soos hierdie leesplan s'n. Kan jy dit nie hier kry nie? Al ons leesplanne is gratis in "Through the Word"-toep by www.throughtheword.org.< /strong> Dankie dat jy by ons reis aangesluit het — ons kan nie wag om die volgende een te begin nie!


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Bible Basics Explained | Prayer

"Here, leer ons bid." Toe die dissipels vir Jesus gevra het om hulle in gebed te onderrig, het hy gereageer met 'n eenvoudige gebed wat oor die hele wêreld geliefd geword het. In hierdie Basiese Bybelbeginsels Verduideli...

More

Ons wil graag Through The Word vir die verskaffing van hierdie leesplan bedank. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://throughtheword.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid