Leesplan inligting

Noodsaaklike Kwaliteite van KoninkrykleiersVoorbeeld

Essential Qualities of Kingdom Leaders

DAG 1 VAN 4

HEILIGHEID



 "Wees daarom verstandelik wakker en nugter, en vestig julle hoop volkome op die genade wat julle deel sal word by die wederkoms van Jesus Christus. As gehoorsame kinders moet julle nie julle lewe inrig volgens die begeertes wat julle vroeër gehad het toe julle God nie geken het nie. Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: 'Wees heilig, want Ek is heilig.'" 1 Petrus 1:13-16



Heiligheid is God se karakter. Dit is ook die kenmerke van ons, as sy kinders en koninkrykleiers. Heiligheid kom slegs deur die Heilige Gees, wat ons heilig maak — elke dag afsonder — vir God om te gebruik. Dit is die Here God se manier om die wêreld te laat besef dat ons aan Hom behoort. Die gedrag van Christene behoort deurentyd die karakter van God te weerspieël.



 "'Julle het gesien wat Ek aan Egipte gedoen het, en hoe Ek julle soos op arendsvlerke veilig gedra en na My toe gebring het. As julle My gehoorsaam en julle aan my verbond hou, sal julle uit al die volke my eiendom wees, 'n koninkryk wat My as priesters dien, en 'n gewyde nasie. Die hele aarde behoort immers aan My.' Dit is wat jy aan die Israeliete moet vertel." Eksodus 19:4-6



VRAAG: Weerspieël my lewe en leierskap die karakter van God?


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Essential Qualities of Kingdom Leaders

In die sakewêreld word na leierskapsvaardighede soos invloed, oorspronklikheid, visie en deursettingsvermoë gesoek. Hierdie eienskappe is sleutelelemente van leierskap. Vir koninkrykleiers is daar 'n standaard — belangri...

More

Baie dankie aan "Ekklesia International" wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: http://EkklesiaInternational.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid