Leesplan inligting

Noodsaaklike Kwaliteite van KoninkrykleiersVoorbeeld

Essential Qualities of Kingdom Leaders

DAG 2 VAN 4

NEDERIGHEID



"En julle wat jonger is, moet aan die ouer mense onderdanig wees. Almal moet trouens teenoor mekaar nederig wees en mekaar help, want 'God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade.' Onderwerp julle daarom in nederigheid aan die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die tyd wat Hy bestem het." 1 Petrus 5:5-6



"Hy weerstaan (om oorlog te voer teen) die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade." Ons daag die Here teen ons uit wanneer ons hoogmoedig is. 'n Mens wat nederig is, het nie hoogmoed in hom nie. Dit wys dat ons afhanklik is van God, in alles wat ons doen. My nederigheid is 'n teken van my erkenning dat ek niks op my eie kan doen nie, en dat ek geheel en al op God vertrou om my in stand te hou.



 "Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie." Johannes 15:5



VRAAG: Het ek al erken dat ek niks sonder God kan doen nie? Het ek al my volle afhanklikheid in die algenoegsame God geplaas?


Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Essential Qualities of Kingdom Leaders

In die sakewêreld word na leierskapsvaardighede soos invloed, oorspronklikheid, visie en deursettingsvermoë gesoek. Hierdie eienskappe is sleutelelemente van leierskap. Vir koninkrykleiers is daar 'n standaard — belangri...

More

Baie dankie aan "Ekklesia International" wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: http://EkklesiaInternational.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid