Vergewe Wat Jy Nie Kan Vergeet Nie: 'n 5-dag Uitdaging

5 Dae
Het jy al ooit gevoel dat jy vasgevang is in 'n siklus van onopgeloste pyn of oortredings wat oor en oor in jou gedagtes afspeel? Jy weet jy kan nie so aangaan nie, maar wanneer jou hart verpletter is, lyk vergifnis na 'n onmoontlike versoek. Lysa TerKeurst verstaan ten diepste en nooi jou uit om by haar aan te sluit vir hierdie 5-dag leesplan uit haar nuwe boek "Forgiving What You Can’t Forget and to discover God’s healing gift".
Baie dankie aan HarperCollins/Zondervan/Thomas Nelson wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: https://lysaterkeurst.com/
Verwante Leesplanne

Om die Oorlog in Jou Gedagtes te Wen

Moenie Jou Bekommer Nie

'n Ommekeer van emosionele kwessies

Woorde wat Lewe Gee

Van vrees na vertroue

Geborge in Christus - 'n Studie van Efesiërs

Ongebroke Gemeenskap met die Vader: 'n Studie van Intimiteit in Johannes

HET JY HOM MEER LIEF AS HIERDIE?

Vrug Van Die Gees
