100 Beskrywings van GodVoorbeeld

Naby, Leidsman, Dissipelmaker
Prys God met elke beskrywing en voltooi hierdie drie sinne:
Here, ek prys U vandag omdat ...
Dit wat ek die meeste omtrent U waardeer is ...
Ek wil hê dat ander U vandag in my lewe sal sien as ...
Prys God met elke beskrywing en voltooi hierdie drie sinne:
Here, ek prys U vandag omdat ...
Dit wat ek die meeste omtrent U waardeer is ...
Ek wil hê dat ander U vandag in my lewe sal sien as ...
Aangaande hierdie leesplan

Prys God daagliks met drie of vier beskrywings van Hom, geneem uit die MemLok Bybel se geheuestelsel. Bid drie sinne. "Here, ek prys U vandag omdat ... Dit wat ek die meeste omtrent U waardeer is ... Ek wil hê dat ander U vandag in my lewe sal sien as ..."
More
Baie dankie aan MemLok Bybel se geheuestelsel wat 100 Beskrywings van God verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: https://www.memlok.com/
Verwante Leesplanne

Die Sewe Rolle Van Die Heilige Gees

Follow, Fellowship, Fish

Geroep deur God

Ons wag op 'n redder

Advent: Hy Spreek Sy Vrede Oor Sy Mense Uit

’n Kersfees Saam met Jesus

Onbeperkte Liefde

Kersfees in Psalm 16: Volmaakte Vreugde

Bible Basics: Om God te ken
