PSALMS 34:18-19

PSALMS 34:18-19 AFR83

As die regverdiges om hulp roep, hoor die Here hulle en red Hy hulle uit al hulle benoudhede. Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses.