Leesplan inligting

100 Beskrywings van GodVoorbeeld

100 Descriptions of God

DAG 31 VAN 31

Weg, die Woord, Soek

Prys God met elke beskrywing en voltooi hierdie drie sinne:
Here, ek prys U vandag omdat ...
Dit wat ek die meeste omtrent U waardeer is ...
Ek wil hê dat ander U vandag in my lewe sal sien as ...


Een manier om God te aanbid, is om sy Woord te memoriseer en daaroor na te dink. Hierdie verse is sommige van die 500+ uit meer as 48 onderwerpe in die MemLok Bybel se geheuestelsel. MemLok is eenvoudig, maklik en pret. 'n Visuele leidraad help jou om aan die gang te kom. Dis beskikbaar op selfoon- en in Windowstoepassings. MemLok 


Dag 30

Aangaande hierdie leesplan

100 Descriptions of God

Prys God daagliks met drie of vier beskrywings van Hom, geneem uit die MemLok Bybel se geheuestelsel. Bid drie sinne. "Here, ek prys U vandag omdat ... Dit wat ek die meeste omtrent U waardeer is ... Ek wil hê dat ander ...

More

Baie dankie aan MemLok Bybel se geheuestelsel wat 100 Beskrywings van God verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: https://www.memlok.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid