Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Wat is Bybelse Geregtigheid?

4 Dae
Daar word deesdae baie op die woord, geregtigheid, gefokus en dit moet ook so wees. Geregtigheid is uiters noodsaaklik vir 'n gemeenskap om goed te funksioneer. Baie mense ag dit egter gering, omdat hulle nie weet wat dit beteken nie. Daar is beslis 'n regte siening van geregtigheid, wat poog om die individu se vryheid te beskerm en verantwoordelikheid aan te moedig. In hierdie 4-dag leesplan ondersoek dr. Tony Evans ware Bybelse geregtigheid.
Ons wil graag The Urban Alternative (Tony Evans) bedank wat hierdie plan voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief https://tonyevans.org/
Verwante Leesplanne

Gemeenskapsversoening En Die Kerk

Die Rol van die Kerk in Kulturele Botsings

Hoe om in God se wil te leef

Om op God te Wag

Beter As Normaal

Mediteer & Perkoleer: Laat God se Woord jou Leefstyl Vorm

Wees 'n betroubare persoon

Beweeg Verby Die Raaiwerk: Leer God se Wil Ken

Vrydag. Saterdag. Sondag!
