Wanneer Tragedie Toeslaan

Wanneer Tragedie Toeslaan

5 Dae

Daar is geen beperking op wie tragedie kan ervaar nie. Vroeër of later sal almal die hartseer en probleme ervaar wat verband hou met skielike traumatiese gebeure wat die lewe vir altyd verander. Sluit by Dr. Charles Stanley aan wat jou nooi om God se medelye tydens krisistye te ervaar en jou sal help ontdek hoe jy moet reageer wanneer tragedie toeslaan.

Uitgewer

Ons wil graag In Touch Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Besoek asb: https://www.intouch.org/ vir meer inligting

Oor Die Uitgewer

Meer as 75000 voltooi