Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Dapper Vrede

6 Dae
Hierdie 6-dag leesplan ondersoek hoe ons in chaos ware vrede kan vind, of dit nou is omdat ons met rustelose gedagtes wroeg of omdat ons in 'n rustelose wêreld leef. God se onsigbare werk ín jou, is besig om jou voor te berei vir sy sigbare werk déúr jou. Vrede is meer aansteeklik as wat jy besef. Rob Stanmore is die Pastoor vir die jong volwassenes ("Powerhouse") op die Hills Kampus by Hillsong Kerk.
Ons wil vir Powerhouse Hills bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.instagram.com/robstanmore
Verwante Leesplanne

Oor Niks Beangs

Twyfel In God

Veranderde Lewe: Vergifnis

Wees Lief Vir Mekaar

Om die Waarheid van God in Lewensstorms te Vind

Hoop In Donker Tye

Trusting God Day by Day Devotional

Onbaatsugtig: Leef 'n Ander-Eerste Soort Lewe

Walls Fall Down: God’s Unusual Plan for Victory
