Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Herskep deur die Waarheid

12 Dae
Een van die Satan se beste strategieë is om mense te laat voel asof hulle heeltemal alleen is in hul twyfel, angs en versoekings. Hierdie leesplan werp lig op sommige van die areas waarmee jong vrouens in hul daaglikse Christelike wandel mag sukkel. In 12 dae sal jy leer om die leuens te herken wat die Satan vir jou vertel en ook om die waarheid te ken wat in Christus te vinde is. Jy mag dalk selfs vind dat jy nie so alleen in jou stryd is as wat jy gedink het nie.
Ons wil graag Daily Truth Devotional bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://karajoyblog.wordpress.com/introduction/
Verwante Leesplanne

Waardig — Breek Vry van die Leuens van Waardeloosheid

21 Dae deur Efesiërs

Vreesloos: 'n Ses-Week Reis

Daaglikse Oordenkings met Greg Laurie

Aanbidding: 'n Studie in Psalms

Hou Van Jesus

Sy Groot Opoffering, Ons Sendingopdrag

Yster Slyp Yster: Life-to-Life® Begeleiding in die Ou Testament
