Vrymoediger: 'n Kykie na die vermetele geloof van onvolmaakte mense

Vrymoediger: 'n Kykie na die vermetele geloof van onvolmaakte mense

7 Dae

Vrymoedigheid hoef nie groots te wees en aan almal verkondig te word nie; dit is bloot die daad om alles wat jy het na Jesus te bring en Hom te vertrou met die uitkoms. Kom reis op 'n sewe dae lange avontuur en kyk na die vermetele geloof van onvolmaakte mense.

Ons wil Berea graag bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://berea.org
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid