Trek 'n Kruis Deur Angs

Trek 'n Kruis Deur Angs

7 Dae

Angs mag die vrees wees wat oor jou skouer loer, die bekommernis langs jou, of die vrees wat jou lewe bedreig. Vir baie mense is dit 'n kragtige reus wat jou wil laat glo dat jou lewe nooit weer normaal sal wees nie. Oor die volgende sewe dae, sal ons na Iemand groter en kragtiger kyk — Jesus, ons groot oorwinnaar.

Uitgewer

Baie dankie aan Passion Conferences wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: https://passioncitychurch.com/

Oor Die Uitgewer

Meer as 100000 voltooi