Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Lewende Hoop: 'n Aftelling tot Paasfees

3 Dae
Hoe behoort jy te reageer as duisternis jou omring? Bestudeer vir die volgende drie dae die Paasverhaal en ontdek hoe om aan te hou hoop as jy in die steek gelaat word en alleen of onwaardig voel.
Hierdie oorspronklike leesplan is deur YouVersion geskep en verskaf.









