Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Liefde Bly Staan Heilige Week

8 Dae
Dit is moeilik om ons voor te stel wat Jesus in die dae voor die kruisiging gedink of gevoel het, maar van een ding is ons seker — die vertroue en versekering wat Jesus het in die goeie en getroue liefde van God. Gaan gedurende hierdie Heilige Week saam met Jesus op 'n geestelike reis deur die Evangelies, vra aan God 'n eenvoudige vraag en beleef die enorme liefde van God.
Ons wil graag vir World Relief bedank wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.worldrelief.org
Verwante Leesplanne

'n Paasfees en Kersgebeure

Kersfees — die Geskenk

Reis na die krip

Hartseer Stukkies: Hoop vir die Feestyd

Sade: Wat en Waarom

Kersfeesoordenkings

Die Laaste Lesse: 'n Leesplan vir die Heilige Week

In Liefde Gegrond: Om die Christelike Lewe Voluit te Leef

Versameling: Vind Saam Die Lewe
