Christus is groter as Corona

Christus is groter as Corona

11 Dae

Die Coronavirus en die onbekende, die onderbrekings, kansellasies en sosiale afsondering is nog lank nie verby nie. Dit beteken dat so baie van die seëninge waarvan ons hou, nog vir maande lank nie beskikbaar gaan wees nie. Hierdie leesplan bied bemoediging en hoop te midde van jou vrees en angs en dui die seëninge aan wat God uit sulke omstandighede kan bring.

Uitgewer

Baie dankie aan "Time of Grace" Bediening wat hierdie Leesplan verskaf. Besoek https://timeofgrace.org/welcome-to-time-of-grace/?togipsrc=youversion&togpreselect=1-2 vir meer inligting

Oor Die Uitgewer

Meer as 100000 voltooi