Lewe Veranderd: Doel

5 Dae
Het jy al ooit gewonder vir watter doel God jou geskep het, of het jy Hom al gevra hoekom jy sekere ervarings belewe het? Jy is uniek geskep vir 'n spesifieke rol wat net jy kan vervul. Selfs as jy verlore voel, of as jy huiwer om voort te gaan, sal hierdie 5-dag leesplan jou help om God te vertrou, sodat Hy jou na jou doel kan lei.
Ons wil graag Changed Women's Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.changedokc.com/
Verwante Leesplanne

Lewe Veranderd: Aanvaar Jou Identiteit

Lewe Veranderd: Voorsiening

Wat om te Verwag Wanneer God Praat

Om die Oorlog in Jou Gedagtes te Wen

Beter As Normaal

Om op God te Wag

Bid God Se Waarheid Oor Jou Vrese

Leef Vervuld - 'n Reis deur Kolossense

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 2)
